Local newsNewsNews

Valia vat HS Zwartkop vas!

VANDERBIJLPARK - Die HS Transvalia het Saterdag op sy tuisveld teen HS Zwartkop te staan gekom in die SDC Noordvaal Liga. Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.

Hier is ‘n voorsmakie van die eerste span kragmeting.

Nog foto’s en uitslae in die week se Vaalweekblad, wat weens Vrydag se vakansiedag reeds Donderdag, 8 Augustus verskyn.

Foto’s: Elsje Vermeulen

Valia-ondersteuners verwelkom die eerste span op die veld.
Daar is hard getackle en rats rond gespring, soos hier deur Arno Nagel.
Dit was ‘n harde wedstryd, maar geen twyfel oor watter span verdien het om te wen nie. Go Valia!
Valia se op-en-wakker skrumskakel  Anro Nagel laat die bal loop.
Valia se Daniel Kazambo het ‘n skitterende dag beleef.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button