Local newsNewsNews

‘n Hele eeu vandag

Veels geluk op hierdie wonderlike mylpaal, Mev. Gerda Bohm

Sy is ma van vier, ouma van 12 en grootouma van 17.  Vandag, 15 Augustus vier Mev. Gerda Bohm van Walkerville haar 100ste verjaardag.

Vir die groot geleentheid het ‘n afvaardiging van die Duitse ambassade haar besoek.

Mev. Bohm is in Duitsland gebore en het saam met haar man en oudste seun, Klaus na Bloemfontein verhuis in 1951.

Sedertdien woon sy in Suid-Afrika, maar het verskeie kere weer Duitsland besoek om vir vriende en familie te kuier.

Meer inligting in Vaalweekblad van 16 Augustus.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button