Local newsNewsNews
Vakansiedag se pienk plesierigheid
Almal het die Pink Day Dogterskrieketdag by die HS Driehoek geniet. Meer foto's van die ondersteuners en spelers in Vaalweekblad van 16 Augustus.
Verskeie dogters-krieketspanne het mekaar die stryd aangesê op Vrouedag by Hoërskool Driehoek se Pink Day ten bate van CANSA.

Terwyl die krieketspelers, in pienk getooi, die kolwe laat klap het, het die toeskouers hulself gate uit geniet.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
