VANDERBIJLPARK. – Inamari van Dyk, ‘n leerling aan die Laerskool DF Malherbe, het tydens die Distrik Graad 6 EngelsE Breinstorm-kompetisie haar uitstekend van haar taak gekwyt en ‘n algehele derde plek behaal.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
