Local newsNewsNews

Emmies kaskardag propvol pret

Kinderpret op sy beste

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark se kaskadag wat vroeër vandeesmaand plaasgevind het, het baie pret en plesier verskaf. Vaalweekblad het bietjie gaan inloer.

The Bucket of Doom slaan toe! Foto’s: Ettienne van Rensburg 
Hulle sit ‘T’ in tiere!
Blitsige aksie tydens die Laerskool Emfulenipark se Kaskardag. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Blitsige aksie tydens die Laerskool Emfulenipark se Kaskardag.
Blitsige aksie tydens die Laerskool Emfulenipark se Kaskardag.

 

‘n Titaniese stryd het homself op die baan afgespeel.
Die Hippos het hulle gewig rond gegooi.
Die renosters het nie die gras onder hul voete laat groei nie.

 

Daar kom die wa!
Pasop voor!
Hier vat hulle ‘n draai met ‘n groot lawaai.
Vreugde-sprong.
Die pit crew wag om hulle kaskar te bestuur.

Gopro ready toe go!

Die Leeu shet gewys wie’s die koning van die diere.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button