VANDERBIJLPARK. – 28 September vanjaar is die 18de Wêreldhondsdolheidsdag.
Vanjaar se “Breaking Rabies Boundaries” beklemtoon dat One Health nie vir ‘n paar uitgesoekte is nie, maar vir almal.
Die wêreld het die entstowwe, medisyne, gereedskap en tegnologie om die siklus van een van die oudste siektes te breek.
Van 23 tot 28 September kan diereliefhebbers hul viervoetige vriende vir ‘n gratis inenting by die Driehoek Dierehospitaal bring.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
