Die senior seuns wat met die louere weggestap hte tydens die Laerskool Eligwa se menr. en mej.-kompetisie is van links: Mnr. Persoonlikheid – Ian Venter, Mnr. Fotogenies – Ruan Gleave, 2de Prins – Nathan Pienaar, Mnr Eligwa – Hanru Groenewald, 1ste Prins – Keegan Hugo en Beste tema uitrusting – Liaan Snyman.
VANDERBIJLPARK – Daar was ‘n groot gepronk op 22 en 23 Oktober by die
Laerskool Eligwa se jaarlikse Mnr. en Mej.-kompetisie.
In die junior-afdeling het die graad drie duo, Liam Coetzer en Carla Welgemoed, met die louere weggestap terwyl Hanru Groenewald en Christine Otto as die senior wenners gekroon is.
Die senior-wenners is van links: Amy Saunders (beste tema uitrusting), Chante Kleinhans (2de prinses), Christine Otto (wenner), Zanelle Swart (1ste prinses), Ziane van Rensburg (Mej. Persoonlikheid), Zaneska Vorster (Mej. Fotogenies).
Hanru Groenewald en Christine Otto is as die senior wenners vir 2024 gekroon.Die junior wenners is voor van links: Mnr. Persoonlikheid – Paul Botha, 2de Prins – Adriaan Sonnekus, Mnr. Eligwa – Liam Coetzer, 1ste Prins – Markus Erasmus, Mnr. Fotogenies – Hanro Kruger en Beste tema uitrusting – Matt de Lange.Die junior wenner is voor van links: Mej. Persoonlikheid – Elandri Smal, 1ste Prinses – Leshaandré Smit, Mej. Eligwa – Carla Welgemoed, 2de Prinses – Marica Naude, Beste tema uitrusting – Wiané Coetzee, en Mej. Fotogenies – Alicia Ferreira.Liam Coetzer en Carla Welgemoed glimlag breed nadat hulle as die junior wenners vir 2024 gekroon is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za