Local newsNewsNews

Nuwe bome vir Phoenix Park

VANDERBIJLPARK - Phoenix Park spog nou met heelwat meer bome danksy die plaaslike AfriForum-tak.

Dié organasie het in Oktober altesaam 39 bome daar geplant, waarvan 15 van die bome geskenk was deur AfriForum, twee deur Crisanra Kwekery aan VF+ en die ander 22 was geskenk deur die Woodroffe-familie in herdenking van Mike Woodroffe.

Daar is ook gedurende die week blombeddings gemaak om die park op te kikker in samewerking met Ward 5 van die DA, wat die park onderhou deur dit gereeld skoon te maak.

Du Randt Dry help die boompies water gee.
Van die bome wat geplant is.
Raadslid Gerda Senekal van VF+ en haar span was daar om te help bome plant.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button