Local newsNewsNews

Vaal verwelkom die reën

Gister se lekker reënweer het effense verligting in die huidige droogte toestande gebring. Kyk hoe het dit by Lochvaal gelyk.

Plaaslike inwoner Shane Pretorius van Vanderbijlpark was gistermiddag in die Lochvaal-area (sowat 12 km buite Vanderbijlpark), en het die foto’s van die water wat daar opgedam het weens die lekker reën geneem.

Volgens die weervoorspellers kan daar ook goeie reën aan die einde van November verwag word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button