VANDERBIJLPARK – ‘n Waterpyp wat waarskynlik oornag gebars het, het groot skade aan die teerpad aangerig by die kruising tussen Beethoven en Delius straat in SW5.
Die pad toegesit en motoriste word versoek om ‘n alternatiewe roete te gebruik.
*Hierdie is ‘n ontwikkelende storie en sal opgedateer word soos wat inligting en feite beskikbaar word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
