Local newsNews

Ons weet wat ons weet

Laerskool Kollegepark se juniors reken dit was ‘n goeie jaar, maar waarna sien hul uit vir volgende jaar?

Nathan Oosthuizen Die lekkerste die jaar was om met ‘n pen te skryf en landloop te doen. Volgende jaar gaan ek probeer rugby speel. Ek sien uit om te wissel.

Nathan Oosthuizen

Kamohelo Mlangeni Die uitstappie na Johannesburg Dieretuin was die lekkerste. Daar was slange (en sy gril sommer). Ek sien uit daarna om volgende jaar te werk.

Kamohelo Mlangeni

AJ Olivier Om kuns te doen was die lekkerste. Ons het ‘n uilhokkie geteken en ‘n protea ingekleur en met goedjies geplak. Volgende jaar sien ek uit na die uitstappie dieretuin toe.

AJ Olivier

Lumé Kritzinger Laat my juffrou my lekker help was die beste. En kuns, ons het die vlag geverf. Volgende jaar sien ek uit na die uitstappie dieretuin toe.

Lumé Kritzinger

Mihana Rasmussen Kuns was lekker, om in te kleur en te verf. Ek weet nie van volgende jaar nie.

MIhana Rasmussen

Ayden Strydom Rugby. Ons het lank geoefen en wedstryde gespeel. Ek love dit. Ek is ‘n voorspeler. Volgende jaar gaan ons weer elke dag rugby oefen en ons gaan baie wedstryde speel.

Ayden Strydom

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button