Local newsNewsNews

Fotoblad: Die ‘detail’ maak die verskil

Die fotograwe het weer 'n skatkis van mooi foto's voorsien. Dit is duidelik dat die kleinste 'detail' 'n groot verskil kan maak.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 215 verskyn in die nuutste se Vaalweekblad.

André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die treffende makro foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto op hul roete van Beaufort-Wes na Prince Albert geneem.
Amorei Wright van Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Annemarie Paula van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Anthony Schubart van Risiville het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chante Pretorius van Brits het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Chantell Strydom (Strydom Photography) van Vredefort het die pragtige foto in Kanada geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christa Victor het die skattige foto geneem.
Christel Fouche van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die indrukwekkende foto van Aiko geneem, nadat sy ‘n tarentaal gevang het.
Dylan Orphan van Vaalpark het die kunstige foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die pragtige toneel netjies vasgevang.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Fiona Campbell from Pretoria captured this beautiful photo.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in Kgalagadi geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto op Bloubergstrand geneem.
Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die KEC Rally geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi oomblik vasgevang.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto in die Rietvlei-naruurreservaat geneem.
Jacques le Roux van Heidelberg (Omega Photo SA) het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Johan Kok van Vereeniging het die mooi sonsondergang in Oranjeville geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Boston, VSA geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die skattige foto geneem.
Leon Booyens van Kaapstad het die pragtige foto op Bloubergstrand geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die besondere foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die besondere foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Macaela Becker (oud-Valie) het die mooi aksie foto by Zwartskop Raceway geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marizka Henzen van Krugersdorp het die harige besoeker in haar tuin afgeneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto van die binnekant van die Blou Moskee in Istanbul, Turkye, geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het oulike foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto in Limpopo geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Sheree Schoeman van Pretoria het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Teresa Scott in Meyerton het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wessel Fourie van Meyerton het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Camilla Jacobs van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n Kaapse wewer geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto van die Gariepsluise geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto by die Gordensbaai-hawe geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button