Local newsNewsNews
Fotobeeld: Centurions Vaal Toy Run
VANDERBIJLPARK - Die Centurions Vaal Motorfietsklub het verlede Sondag sy 29ste Toy Run gehou en is puik ondersteun deur ander motorfietsklubs en lede van die publiek.
Die volledige berig en nog foto’s is in die nuutste Vaalweekblad (29 November tot 5 Desember).
Hier is ‘n fotobeeld van die motorfietsryers op die roete onderweg na die Centurions-klubhuis.
FOTO’s: Elsje Vermeulen














At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
