Local newsNewsNews

Fotoblad: Prag-oomblikke vasgevang

Die fotograwe het soos gewoonlik 'n skatkis vol foto's opgedis. Loer gerus na die prag-oomblikke wat vasgevang is.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 216 verskyn in die nuutste se Vaalweekblad.

Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die pragtige makro foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marizka Henzen van Krugersdorp het die mooi foto in haar tuin geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto van Aurora Australis geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die interessante foto van die twee duisendpote geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Sheree Schoeman van Pretoria het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Teresa Scott van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Trudie Myburgh van Meyerton het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto op hul roete van Beaufort-Wes na Prince Albert geneem.
Amorei Wright van Vereeniging het die oulike foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die skattige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die besondere foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Chante Pretorius van Brits het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christa Victor het die mooi foto van die murasie in Magoebaskloof geneem.
Christel Fouche van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Grysneushoringvoël geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die mooi natuurfoto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Dylan Orphan van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto van die sonsondergang oor die Vaalrivier geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die poskaartmooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n tarentaal geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in Kgalagadi geneem.
Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die KEC Rally geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto in Fort Klapperkop geneem.
Jaco Blom van Centurion het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Jacques le Roux van Heidelberg (Omega Photo SA) het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Johan Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Khumjung geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die skattige foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Leon Booyens van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige sonsondergang foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto van ‘n aasvoël geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n Klipspringer geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button