Local newsNewsNews

Wonings in die Vaal wat met Kersliggies versier is

Dit is 'n jaarlikse hoogtepunt om die Kersliggies in die Vaal te besigtig. Dit bied pure plesier vir die hele gesin. Hier is van die wonings wat besigtig kan word.

Hier is van die wonings in die Vaal wat vanjaar besigtig kan word:

VEREENIGING

Langrandweg 54, Sonlandpark

Engelbrechtlaan 20, Sonlandpark

Dabchickstreet, Drie Riviere-Oos, twee huise van die kerk af

Jacky Meklerstraat 23, Unitaspark

Van Edenstraat Risiville (geen nommer verskaf)

VANDERBIJLPARK

Smaragstraat 13, Bonanné

Christiaan De Wetstraat (naby BonYour-motorhawe), SE1

Schoemannstraat (geen nommer verskaf)

Mozartstraat 22, SW5 (regtig baie mooi, jy stop en loop in)

Handelstraat 14, SW5

Op die hoek van Frikkie Meyer en Piet Retief Blvd – Vaal Networking Consultants se torings met liggies

Newcomensstraat (geen nommer verskaf)

Orpen Cresentstraat 8

Chaucerstraat (geen nommer verskaf)

SASOLBURG

Vaalpark, Blombergstraat 58 en 9 (elke aand aan tot 20:00)

Uniestraat 30

MEYERTON

Willie van der Merwestraat 54 Riversdal. (Hekke sal vanaf 13 Desember af oop wees vanaf 19:00 tot 22:00 elke aand)

Malanstraat 23, Uitbreiding 4

Inwoners langs die Vaalrivier het ook hul deel gedoen.

Rivierlangs

Vaal River Rats het laat weet dat die inwoners langs die rivier ook hul deel gedoen het. As jy dus die ekstra myl wil gaan (op die rivier) wag daar nog Kersliggies om te besigtig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button