Wil jy iets koop, verkoop of verpand? Kom praat met PawnWorx!
Het jy ekstra geld nodig vir die Kerstyd? Kom ruil jou artikels wat jy nie meer nodig het nie, vir kontant by PawnWorx!

Het jy iets om te verkoop of verpand, of is jy dalk op soek na ‘n winskopie? Maak dan gerus kontak met PawnWorx se span by 066 541 1143, of 016 933 7879 (Vanderbijlpark), of 016 971 1892 (Vaalpark). Jy sal aangenaam verras wees om te sien wat hulle jou kan aanbied!
PawnWorx verpand, koop en verkoop tweedehandse en nuwe huishoudelike toestelle, meubels, voertuie en motorfietse wat in ‘n goeie toestand is.
PawnWorx het takke in Vanderbijlpark sowel as in Vaalpark. Kom gesels gerus met Marthinus en sy personeel en stel hul belofte van uitstekende diens op die proef!
Die Vanderbijlparktak se adres: Hoek van Frikkie Meyer-boulevard & General Bothastraat, Vanderbijlpark. Tel: 016 933 7879.
Die Vaalpark/Sasolburgtak se adres: President Swartstraat, Tharina Sentrum, Winkel 10, Vaalpark, Sasolburg. Tel: 016 971 1892.
Algemene WhatsApp-nommer: 066 541 1143.
Kliek hier om PawnWorx se Facebookblad te besoek en te sien wat hulle vandag op die vloer het: https://www.facebook.com/pawnworxvaal?mibextid=2JQ9oc




Pragtige nuwe voorraad! Kom kyk vandag hierna!








Nog een van PawnWorx se uitstalruimtes.

