Local newsNewsNews
Rubberbrand-aksie by Emerald
VANDEERBIJLPARK – Die bande het gefluit en getol toe Show Off Your Ride Vaal Edition 2024 Saterdag 14 Desember die wiele by die Emerald Resort en Casino laat tol het. Stringe petrolkoppe het hulself gate uitgeniet. Selfoonvideos en foto’s by die dosyne is tydens die wieltol-vertoning geneem. Vaalweekblad was ook daar om die aksie vas …

VANDEERBIJLPARK – Die bande het gefluit en getol toe Show Off Your Ride Vaal Edition 2024 Saterdag 14 Desember die wiele by die Emerald Resort en Casino laat tol het. Stringe petrolkoppe het hulself gate uitgeniet. Selfoonvideos en foto’s by die dosyne is tydens die wieltol-vertoning geneem. Vaalweekblad was ook daar om die aksie vas te vang.

































At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
