Local newsNewsNews

Video: Wilde skietery en jaagtog in Drie Riviere

Wag gelukkig om te lewe

VEREENIGING – Skokkende beeldmateriaal is op YouTube gelaai van ‘n wilde skietery en jaagtog deur die strate van Drie Riviere en Vereeniging nadat ‘n sekuriteitsmaatskappy rowers aangekeer het.

Rowers het op 30 November by ‘n plaaslike besigheid toegeslaan.
Die sekuriteitsfirma het op stil alarm aktivering deur die besigheid in Generaal Hertzogweg reageer, waarna ‘n wilde skietery en gevaarlike jaagtog plaasgevind het.

‘n Sekuriteitswag, wat eerste op die toneel was, is gelukkig om te lewe nadat hy tydens die voorval in die hand en rug geskiet is. Sy koeëlvastebaadjie het sy lewe gered.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button