Local newsNewsNews
Donker Kersfees vir Sasolburgers
Hopelik sal die krag more-oggend vroeg herstel word.
SASOLBURG – Bykans 85% van Sasolburg sit al twee dae sonder elektrisiteit. Kersdag was vir meeste Sasolburgers ‘n droewige dag.
Hoewel die kabelfout gevind en herstel is, is daar met die druktoets baie koolstof op die panele by die Hoëveldse substasie gevind. Volgens DA-raadslid, Jacques Barnard, behoort dit more-oggend skoongemaak word.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
