Local newsNewsNews

Bosmans skenk 852kg kos aan DBV

Bosmans maak honde magies vol met skenking.

VEREENIGING – Dit is nie eerste keer nie en ook nie die laaste keer dat Dierebeskermingsverniging (DBV) in Vereeniging ‘n massiewe geskenk van die Bosmans kry nie.

Pieter en Anjelica Bosman

Pieter en Anjelica Bosman het onlangs met hulle jaarlikse gemeenskapkersfees-projek sowat 852 kg hondekos ter waarde van R20 000 vir die DBV ingesamel.

Die skenking het ook komberse en speel goed vir die hondekinders ingesluit.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button