Local newsNewsNews
Fotoblad: Top foto’s van 2024
Die lede van die Elsje's Choice on Photos Facebookgroep het gedurende 2024 puik foto's opgedis. Daar was 'n magdom puik foto's, hier is van die foto's wat uitgestaan het.
Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.
Hierdie versameling is van die top foto’s van 2024.
Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.
Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.
Strewe eerder na KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.
INSEKTE














MENSE/PORTRETTE













MOTORS/VLIEGTUIE







BLOMME/PLANTE










LANDSKAPPE











WILD















WOLKE/SONSONDERGANGE
















GEVEERDE VRIENDE



















MONOCHROOM















KUNSTIG/KREATIEF



























TROETELDIERE











REPTIELE








At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
