Local newsNewsNews

Inskrywings vir bruide nog oop, maar tyd raak min

Inskrywings vir die 2024 kompetisie sluit op 31 Januarie. Dit is gratis om deel te neem en daar is soos altyd pryse op die spel.

Vaalweekblad nooi plaaslike bruide wat in 2024 die knoop deurgehak het, veral Desember-bruide, om aan ons Bruid van die Jaar-kompetisie deel te neem.

Stuur dus jou mooiste troufoto met die nodige inligting (jul name en van, van watter dorp julle is en wanneer julle getroud is) aan Penelope by penelope@mooivaal.co.za

Al die inskrywings gaan deurlopend op ons webtuiste verskyn.

So moenie huiwer om in te skryf nie, ons wil graag met julle spog.

Hier is nog een van die bruide wat reeds foto’s ingestuur het.

Abigail en Mark Werth van Vanderbijlpark is op 13 September 2024 getroud.
Cherize en Neville Van Zyl van Sasoblurg is op 19 Oktober 2024 getroud.
Ingé en Werner Swanepoel van Vanderbijlpark is op 13 April 2024 getroud.
Esmari en Morné Fourie van Meyerton is op 29 Junie 2024 getroud.
Jamie-Lee en Ryno van Zyl van Meyerton is op 16 November 2024 getroud.
Thenesia en Rudi Viljoen van Drie Riviere, Vereeniging is op 14 Desember 2024 getroud.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button