Local newsNewsNews

Ons weet wat ons weet

Tong in die kies: Die skole begin die week. Ons het by Laerskool Kollegepark se onderwysers gaan hoor of hul die jaar kwaai gaan wees?

Werner Kriel Ek gaan probeer om ‘n kwaai meneer te wees en die leisels vas te trek. Maar ek is te nice.

Werner Kriel

Renaldo Jansen Ek is altyd ‘n kwaai meneer. ‘n Mens moet maar bietjie kwaai wees.

Renaldo Jansen

Henco Wiese  Ek is nie regtig kwaai nie. Ek is ferm en vriendelik.

Henco Wiese

Isabelle Erwee Nee, ek is die liefie, soentjie en drukkie juffrou. Net liefde, geen kwaaigeit nie.

Isabelle Erwee

Roelien du Preez Ek is altyd die kwaai juffrou. Dit hang maar af van die kinders. Ek wil nie ‘n kwaai juffrou wees nie.

Roelien du Preez

Melanie Peters  Ek is die gebalanseerde juffrou. Nie te kwaai nie en nie die kwaaiste juffrou in die skool nie.

Melanie Peters

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button