Local newsNewsNews

‘Die riool maak die mense siek’

VANDERBIJLPARK - "Die reuk is onuithoudbaar en van my personeel het al siek begin word hiervan. Dit raak verskeie besighede en huishoudings in die omgewing".

Bekende plaaslike prokureur, Henk Scheepers, het namens die inwoners van Hertz Boulevard hul lot by Vaalweekblad bekla oor die riool wat deur hul perseel, asook die van ander besighede en inwoners stroom.

Tot dusver het hul geen hulp van ELM (Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit) ontvang nie.

Hulle is nou raadop en steeds is daar geen lig op die horsison oor dié gesondheidsrisiko nie.

So dam die riool op die perseel op.
Die reuk is onuithoubaar.
Die riool loop selfs deur die parkeerarea.
Verskeie inwoners en besighede word hierdeur geraak.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button