Local newsNewsNews

Inskrywings nog oop vir 2024 Bruid van die Jaar

Vaalweekblad nooi plaaslike bruide wat in 2024 die knoop deurgehak het, veral Desember-bruide, om aan ons Bruid van die Jaar-kompetisie deel te neem.

Inskrywings vir die 2024 kompetisie sluit op 31 Januarie. Dit is gratis om deel te neem en daar is soos altyd pryse op die spel.

Stuur dus jou mooiste troufoto met die nodige inligting (jul name en van, van watter dorp julle is en wanneer julle getroud is) aan Penelope by penelope@mooivaal.co.za

Al die inskrywings gaan deurlopend op ons webtuiste verskyn.

So moenie huiwer om in te skryf nie, ons wil graag met julle spog.

Hier is nog van die bruide wat reeds foto’s ingestuur het.

Chanté en André Pelser van Vanderbijlpark is op 12 Oktober 2024 getroud.
Lougan en Christo Appelgryn van Vanderbijlpark is op 21 Desember getroud.
Unique en Armand van Wyk van Sonlandpark, Vereeniging is op 16 November 2024 getroud.
Kylie en Dylan Dreyer van Vanderbijlpark is op 28 November 2024 getroud.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button