Local newsNewsNews

‘n Kwarteeu vir Wingmates MC

Motorfietsryers het van ver gery om saam met Wingmates MC fees te vier.

VANDERBIJLPARK – Saterdag het 27 motorfietsklubs en heelwat sosiale bikers by Centurions se klubhuis bymekaargekom om Wingmates MC se 25ste verjaardag te vier.

Dave en Belinda van Rare Breed

Met Biker Lifestyle 4 U wat die musiek verskaf het, is daar lekker gekuier en speletjies gspeel.

Ghost Riders het ‘n trofee ontvang vir die grootste klub by die verjaardagvieringe.

Riekie van Zyl sê daar is ook ‘n portret gemaak deur die Wingmates klubpresident se ma wat vir R2 700 opgeveil is. Die geld is ingesamel vir Bikers 4 Charity.

Jaco van Wyk en Michael Coetzer, die president van VPC Bikers geniet ‘n koue saam. Foto’s Jacké Labuschagne

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button