Local newsNewsNews

Valia vuur-en-vlam vir atletiekseisoen

VANDERBIJLPARK - Die Valia-atlete het tydens hul eerste tuisbyeenkoms wat verlede Vrydag plaasgevind het, gewys hulle is slaggereed vir die atletiekseisoen.

HS Marais Viljoen het teen Valia kragte gemeet op ‘n warm dag en prag-vertonings was aan die orde van die dag.

Die skool het ook die afgelope Vrydag sy ITEC Prestige-byeenkoms by die DP de Villiersstadion in Sasolburg aangebied.

Linique de Winnaar van HS Transvalia op pad na ‘n oorwinning in die 400m-hekkies vir d.o/19. Foto’s: Elsje Vermeulen
Die Valia-ondersteuners was net so passievol soos die atlete.
Danel Brink van Valia in aksie in die gewigstoot vir d.o/19.
Hardus Heymans van Valia vat die voortou in die 800m vir s.o/19.
“Ons het die gees. ja man ja”.
Adriaan Terblanche van Valia het vir ‘n wen-vertoning in die hoogspring vir s.o/19 gesorg.
Hentus Stoop van Valia in aksie in die spiesgooi vir s.o/19.
Valia se Cayden Schurmann en sy teenstander van Marais Viljoen seil gelyk oor die hekkies in die 400m-hekkies vir s.o/14.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button