Local newsNewsNews

Video: Klipdraai karavaanpark se kafee brand af

MEYERTON – Die Klipdraai Karavaanpark het vroeër vandeesweek groot skade gely toe sy kafee afgebrand het nadat weerlig die struktuur getref het. Volgens ‘n plasing op die Karavaanpark se Facebookblad is dit slegs die een struktuur wat afgebrand het en dat Park steeds oop is. *Lees die volledige berig in Vrydag se uitgawe van Vaalweekblad.

MEYERTON – Die Klipdraai Karavaanpark het vroeër vandeesweek groot skade gely toe sy kafee afgebrand het nadat weerlig die struktuur getref het. Volgens ‘n plasing op die Karavaanpark se Facebookblad is dit slegs die een struktuur wat afgebrand het en dat Park steeds oop is.

*Lees die volledige berig in Vrydag se uitgawe van Vaalweekblad.

Klipdraai Karavaanpark in Meyerton se kafee un ligte laaie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button