NewsNewsSport

Doring Darius doen dit weer

Daar wink 'n blink toekoms vir hierdie jogman.

MEYERTON – Fisiek is hy miskien nie die grootste veldatleet wat jy al ooit gesien het nie, maar sy tegniek is iets om te aanskou.

Darius Botha, van die HS Dr. Malan in Meyerton is besig om onder die afrigterskap van sy pa Ambo in ‘n gewigstoot en diskuskampioen te verander.

Hy is tydgens die pasafgelope Wildeklawer TUT Top 14-byeenkoms in Pretoria op die Pilditch-stadion as die beste junior veldatleet aangewys.

Hy het die gewigstoot en diskus vir seuns o15 met afstande van 18.70m en 65.00m gewen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button