NewsSport

Kookwater atletiek by DP de Villers-stadion

Die byeenkoms lewer jaarliks hoogstaande atletiek op

VANDERBIJLPARK – Ondanks versengende hitte het die ITEC-byeenkoms wat deur die HS Transvalia op 31 Januarie op die DP de Villiers-stadion aangebied is vyfster-atletiek opgedis.

Die uitnodigingsbyeenkoms wat deur Klerksdorp, Transvalia, Die Anker, Leeuwenhof, Linden en Florida bygewoon is, het vele hoogtepunte op die baan en veld opgelewer. Die Klerksdorpers het uiteindelik 674.5 punte bymekaar gemaak om die byeenkoms te wen.

Transvalia was tweede met 519.5 punte gevolg deur Die Anker met 296 punte. KHS se seuns en dogterspan het ook skoonskip gemaak deur onderskeidelik 56 (24 goud, 16 silwer en 16 brons) en 73 (30 goud, 24 silwer en 19 brons) medaljes in te palm. Daar is slegs vier rekords by die byeenkoms verbeter.

Valia se Taylon van Breda het die verspring vir dogters met 2cm met ‘n sprong van 5.31m verbeter en Chantelique Smith het die spiesgooirekord vir dogters met ‘n gooi van 40.09m verbeter.

Die ander prestasies wat spesiale vermelding verdien is: Diskus dogters o19: Danel Brink – 41.10m, Absa-punte: 881; 90m-hekkies dogters o14: Mieke van Zyl – 14.37s, Absa-punte: 877; 100m-hekkies dogters o16: Janicka du Plooy – 15.05s, Absa-punte: 862; Spiesgooi dogters o14: Shantelique Smith – 40.09, Absa-punte: 843; 100m dogters o17: Astrid Fourie – 12.66s, Absa-punte: 838; 100m dogters o19: Alethea Visser – 12.51s, Absa-punte: 834; 100m-hekkies dogters o17: Taylon van Breda – 15.05s, Absa-punte: 833; dogters o19 100m-hekkies: Mieke Grobler – 15.32s, Absa-punte: 830; Gewigstoot dogters o14: Amorey Kahts – 11.24m, Absa-punte: 826; gewigstoot seuns o17: Brandon Mathews – 16.96m, Absa-punte: 899; 100m seuns o19: Dihan Crouse – 10.61m, Absa-punte: 875; 100m seuns o16: Divan Swanepoel – 11.16s, Absa-punte: 816; 100m seuns o17: Marcel Rudolph – 11.09s; 100m seuns o19: Tumi Moloi – 11.01s, Absa-punte: 792.

Aksie tydens die Itec-byeenkoms wat deur die HS Transvalia op die DP de VIlliers-stadion aangebied is. Foto: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button