Local newsNewsNews
Vonke het gespat by Ultimate Outlaws
VEREENIGING - Die pawiljoene by Ultimate Outlaws was Saterdag volgepak toe motorsport-liefhebbers nie die kans deur hul vingers laat glip het om die besoekende jaers van die Verenigde Koningkryk in aksie in die Hotrod-klas te sien nie.
Volledige berig en die top aksie-foto’s in die week se Vaalweekblad.
Foto’s: Elsje Vermeulen




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
