Local newsNewsNews
Hoekies se Interharte-byeenkoms
VANDERBIJLPARK - Die Hoërskool Driehoek het verlede Vrydag sy 11e Interharte-atletiekbyeenkoms by die DP de Villiersstadion in Sasolburg aangebied.
Vanjaar het vyf skole mekaar die stryd aangesê: HS Driehoek, HS Brandwag, HS Overvaal van Vereeniging, HS Marais Viljoen en Hugenote Springs.
Meer aksiefoto’s, asook dirigente-foto’s in hierdie week se Vaalweekblad.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
