Local newsNewsNews

Goeie vangste deur jonges én die ervare hengelaars

SASOLBURG - 'n Totaal van 73 vis met 'n totale gewig van 53.885kg is tydens die Hap En Kap Hengelklub se eerste maandkompetisie van 2025 ingeweeg.

Die hengelaars het by Klipdriftdam saamgetrek.

Die afdeling-wenners is:

Dames: Alet Snyman met 2 vis vir 0.654kg

Seniors: Boela Snyman met 6 vis vir 4.620kg

Veterane: Johan Pieters met 16 vis vir 16.580kg

Juniors: Meandro Pieters met met 2 vis vir 1.240kg

Penkoppe: Joané Snyman met met 1 vis vir 2.420kg

Die wenners vir die grootste visspesies vir die dag is:

Johan Pieters – Karp 3.275kg en baber 4.130kg

Joané Snyman – Kleinbek geelvis 0.250kg

Meandro Pieters (regs) die junior wenner ontvang sy trofee van voorsitter Francois Jordaan.
Johan Pieters (regs) die veterane wenner word geluk gewens deur die voorsitter Francois Jordaan.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button