Local newsNewsNews

Breinkanker-skok vir Morkel-familie

Albert se spraak en balans het die laaste ruk agteruit gegaan.

VANDERBIJLPARK. – Die oud-Vaaldriehoeker Albert Morkel (75), pa van die voormalige Protea-krieketspelers Albie en Morne, is ernstig siek.

Albert wat ʼn legend in Vaaldriehoekse en nasionale krieketkringe is, is Saterdag 15 Februarie met breinkanker gediagnoseer.

Hy is tans in Mosselbaai in die hospitaal. Volgens sy oudste seun Malan is daar ʼn biopsie gedoen en hulle sal die uitslae eerskomende Vrydag kry.

“Hy is baie siek en die prognose lyk nie goed nie,” het Malan telefonies bevestig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button