Local newsNewsNews

Vereeniging Inter: Die pawiljoene het gedreun

SASOLBURG - Die jaarlikse Vereeniging Interhoër is 15 Februarie by die DP de Villiers-stadion aangebied en die deelnemende skole het vir puik vertonings op die baan, en 'n skouspel op die pawiljoene gesorg.

Die deelnemende skole sluit in:

Riverside High (die gasskool), Phoenix High, Vereeniging Gimnasium, HS Drie Riviere, Fundamental High en HS Overvaal.

Nog foto’s en uitslae in die week se Vaalweekblad (reeds van 21 Februarie te koop).

Foto’s: Elsje Vermeulen

Kutlwano Kgodume van HS Drie Riviere in aksie in die hoogspring vir seuns o15.
Leon Phyfer van HS Overvaal het die eerste plek behaal in in die hoogspring vir seuns o16.
The energetic cheerleaders of Phoenix High.
An athlete of Riverside High in action in the long jump for boys u17.
Tiffany Pieterse, een van HS Overvaal se dirigente.
Vereeniging Gimnasium se Tayanda Mapekula op volle vaart in die 200m.
Die foto som alles mooi op oor die gebeure op die pawiljoene.
Katlego Motloung of Drie Riviere High has his eye on the finish line in the 200m sprints.
Mantshitile Katabe of Phoenix High in action in the 200m for girls u/14.
Mpho Lebota, one of the Drie Riviere High School chearleaders.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button