VANDERBIJLPARK – Die 39-jarige, Rene Reichert, is deur sy familie vermis aangemeld nadat hy op Vrydag 7 Maart om 09:00 die oggend deur onbekende voertuig by sy huis opgetel is.
Hy was geklee in ‘n blou denim, wit hemp en swart tekkies.
Indien enigiemand weer waar hy homself bevind kan die familie by 079 872 9090 kontak.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
