VANDERBIJLPARK – Na ‘n strawwe interne redenaarskompetisie het die Hoërskool Transvalia sy senior en junior spanne aangewys wat aan die ATKVredenaarskompetisie gaan deelneem.

Die lede van die junior span is: Yolané Botha, Milan Brisley, Janika le Riche, Abigail Webb, Marika Wilken, Luan du Toit, Logan le Roux, Lize van der Heever, Jaco-Niël Verwey en Henco Kleynhans.
Die lede van die senior span is: Elizabeth Aucamp, Tayla Brisley, Lana Dekker, Ajee de Villiers, Lumé Janse van Rensburg, Marli Janse van Rensburg, Emri Prinsloo van Zyl, Melissa van Staden, Megan van Wyk, Nanje van de Reede, JJ le Riche en Mosa Tladi.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
