Local newsNewsNews

Hamergooi-kampioen spreek Gauteng-atlete toe

Atlete hang aan sy lippe

VANDERBIJLPARK – So groot en sterk as wat hy is, het Alan Cumming ‘n klein omgeehart.

 

Alan Cumming, die voormalige Afrika-hamergooikampioen saam met die Laerskool D.F. Malherbe se Gauteng-atlete op die vooraand van die kampioenskap.

Dit het die voormalige SA en Afrika-hamergooikampioen onlangs weer bewys toe hy aan die vooraand van die Gauteng Laerskole Atletiek kampioenskap die Laerskool DF Malherbe se Gauteng-atlete toegespreek.

Alan is ‘n onderwyser by die HS Driehoek en ook aan beheer van die skool se hamergooi hub wat deur die legendariese Chris Harmse, ‘n voormalige Statebond hamergooikampioen, ondersteun word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button