Local newsNewsNews

Fotoblad: ‘Ek sien jou’

Vaalweekblad bied die platvorm vir fotograwe wat graag hul spogfoto's wil deel en verbeter in fotografie.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Fotograwe word aangemoedig om eerder na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Een puik foto is beter as 10 net-net goeie foto’s.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. 

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 226 verskyn in die nuutste se Vaalweekblad.

Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Camilla Jacobs van Vereeniging het die mooi aksie foto by Ultimate Outlaws Raceway geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chanté Pretorius van Brits het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs of Sasolburg captured this beautiful photo.
Charlene van der Westhuizen van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of sunset and cascading waves at St. James Beach.
Cindy Pruis van Parys het die mooi foto geneem.
Cynthia Malan van Vanderbijlpark het die oulike foto van Kibo geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Dylan Orphan van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Guillaume Cloutston van Hartbeespoort het die mooi foto by Hartbeespoortdam geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto by Barrage geneem.
Jaco Blom van Centurion het die mooi foto in Marloth Park geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto van ‘n uil geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Leon Booyens van Kaapstad het die mooi foto van Koeberg Kragstasie vanaf Melkbosstrand geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi makro foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die oulike foto tydens die Art Decofees geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die besondere foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Pretoria het die oulike foto van Luna geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van die Weskaap het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto op Bloubergstrand geneem.
Robert Strydom van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys of Pretoria captured this lovely model photo.
Sheree Schoeman van Pretoria het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thelma Thel van Henley on Klip het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto in Marloth Park geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto in Austin Roberts Bird Sanctuary geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button