Die Laerskool Risiville se cheerleaders in aksie. Foto's: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK – Die CANSA Relay for Life het Saterdag vir groot opwinding by die HS Driehoek gesorg. Kyk uit vir die volgende gedrukte uitgawe van Vaalweekblad wat eerskomende Vrydag verskyn.
Deelnemers aan die CANSA Relay for Life wat Saterdag in Vanderbijlpark by die HS Driehoek plaasgevind het. Foto’s: Ettienne van RensburgDie drom speel sessie het baie belangstelling gelok.Die Laerskool Risiville se junior koor in aksie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za