Local newsNews

Nog ‘n skoonheidstitel vir die Vaal se Sherlain

Sy dra elke kroon met grasie en elkeen gaan hand aan hand met liefdadigheidswerk.

VEREENIGING – Sherlain Holmes het oor die jare al verskeie skoonheidstitels opgeraap. Sy het ook al haar verskyning as ‘n ekstra in ‘n hele paar televisiereekse gemaak.

Boonop is sy sakevrou wat haar eie besigheid bestuur. Saterdag is sy aangewys as die eerste prinses in die Miss Cosmos SA kompetisie. Sondag het sy en die aangewese Miss Cosmos SA ook hul eerste pligte onder hul nuwe titels uitgevoer by die Miss Teen Universe SA kompetisie.

Ons wens haar alles van die beste toe.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button