Kyle Joshua van Droomsindroom kokkel sy kitaartjie. Foto's: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK – Drie Guinness Wêreldrekords het die naweek by die Emerald Resort en Casino in die slag gebly en nog een moet geverifieer word.
Buiten al die rekordpogings het meer as 5 000 feesgangers Rocking the Vaal bygewoon.
Die rekords vir die grootste pot mieliepap, grootste sosatie en vir die meeste mense wat broodjies gesmeer het, is verbeter.
Die kinderspeelarea was ‘n treffer.Aanhangers van Fatman wag rustig vir hom om sy verskyning te maak.
Lena Pieterse en haar sussie het hulself gate uit geniet.Fatman deel sy handtekening uit.Kyle Joshua van Droomsindroom het almal verras toe hy van die verhoog afgespring het om saam saam met sy aanhangers te rock.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za