VANDERBIJLPARK – Wêreldatletiek het vroeer vandeesmaand aangekondig dat die 300m-hekkies ‘n amptelike item sal word.
Dit beteken dat daar wêreldranglys vir die dissipline sal wees. Karsten Warholm (33.26) en Femke Bol (36.86) hou tans die wêreldbeste tye in die 300m hekkies.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
