Local newsNewsNews
Video: Afleweringstrok deur sinkgat ingesluk
Waterlek verander slaggat in sinkgat
SASOLBURG – ‘n Afleringstrokkie het vanoggend op Riemlandstraat neus eerste in ‘n diep sinkgat ingery. Die publiek word aangeraai om die area op die hoek van Riemalnd straat te vermy aangesien ‘n waterlek die slaggat in ‘n sinkgat verander het.
Volgens DA-raadslid, Jacques Barnard, is die probleem reeds by die aangewese afdeling van die munisipaliteit aangemeld.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
