Local newsNews

Grillerige gogga happies?

'n Lekker pretoggend vir Laerskool Kollegepark se Graad R'e vlak voor die vakansie

VANDERBIJLPARK – Laerskool Kollegepark se graad R’e het gereeld ‘n bak-en-brou sessie.

Tydens die sessies, waar die jong kokke hul beste sjefshoede en voorskote moet aansit, word hul nie net oor ‘n spesifieke onderwerp geleer nie, hul kry ook die kans om hul kreatiwiteit uit te leef en (soms) hul eie brousels te kan eet.

Bakkertjie Mieke met haar mooie blou vlinder.

Hulle het die eerste kwartaal afgesluit deur hul eie goggas te bou. So het hul ook meer geleer oor die insekte wêreld. Die skool het van die bakkertjies se foto’s op hul Facebookblad gedeel.

Kyk hoe blink die ogies. Bakkertjie Rohan geniet die bakklas baie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button