Eerste troeteldier-kompetisie inskrywings
Dis gratis om aan die kompetisie deel te neem en soos altyd is daar pryse is op die spel.
Vaalweekblad bied ons lesers die kans om pryse te wen met die gratis kompetisie.
Die inskrywings gaan deurlopend in Vaalweekblad en op ons webtuiste verskyn.
Inskrywings sluit 27 April, so moenie wag nie, stuur jul foto’s in.
Koop die Vaalweekblad om te sien hoe maklik dit is om deel te neem.
Die pryse op die spel sluit in:
* ‘n Geskenkpak van Pets Kingdom in Kookrus, Meyerton (hondebedjie, speelgoed ens.)
* Ecohealth @ Fire Fly in Meyerton borg produkte van Pierre Ecohealth ter waarde van R620 (hondekos, katkos, diereskommels en ander lekkernye)
* ‘n Geskenkbewys van Bird Buddies in Vereeniging ter waarde van R400
* God’s Little Creations in Vereeniging borg pet crooming services ter waarde van R4 000
Hier is van die eerse inskrywings






