
VANDERBIJLPARK – Motoriste word gewaarsku om ‘n alternatiewe roete te vind nadat die brug op Ravel Road naby Ralf’s transport gesluit is omdat die brug besig is om mee te gee.
Die stokkiesdraai pad soos wat daar algemeen na die stuk pad verwys word, is tans gesluit terwyl die provinsiale pad instandhouding aan die probleem aandag gee.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
