Local newsNewsNews
Oulike foto van die week: ‘No drinking …just thinking’
Vaalweekblad het onlangs ons lesers kans gegun om die oulike foto van Priscilla Prinsloo 'n opskrif en onderskrif te gee. Hier is die inskrywings wat die meeste aandag getrek het.
Annatjie Venter het vir die oulike opskrif gesorg en die onderskrifte behoort aan:
Ilza Dewet – “Nou sit ek met my vinger in my oor. Gelukkig my oor..”
Amanda Cumming – “Partykeer sit ek en wonder, en partykeer sit ek net”.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
