Local newsNewsNews

Fotoblad: Groen van jaloesie

Die week se versameling bestaan hoofsaaklik uit foto's in skakekerings van groen, geel en bruin.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Fotograwe word aangemoedig om eerder na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe. Een puik foto is beter as 10 net-net goeie foto’s.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. 

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 229 verskyn in die nuutste se Vaalweekblad.

JJ Kok van Vereeniging het die pragtige makro foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jaco Blom het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Lac du Bourget, Frankryk geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die treffende makro foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die kunstige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige natuurfoto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto van ‘n Jakkalsvoël geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Pretoria captured this lovely photo.
Sheree Schoeman van Pretoria het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thelma Thel van Henley on Klip het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Amorei Wright het die mooi foto van ‘n brandwurm geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in Hartenbos geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.
Celest de Klerk van Meyerton het die pragtige foto op hul kleinhoewe geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chanté Pretorius van Brits het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs of Sasolburg captured this lovely photo.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtie foto van ‘n bontrugwewer geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of the early morning sun blazing the rugged and spectacular cliffs, rock formations and caves at Arniston, while being mirrored.
Eckhardt Booysen van Vanderbijlpark het die treffende foto in Boppard, Duitsland geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die besondere foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hettie Fowlds van Meyerton het die mooi kosmos-foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) het die mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi natuurfoto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button