Local newsNewsNews
Oulike foto: ‘Peek-a-boo I see you’
Vaalweekblad se lesers stel nie teleur nie. Ons het hul weer geleentheid gegee om die foto van Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging 'n opskrif/onderskrif te gee.
Amelia van Wyk het vir die oulike opskrif gesorg.
Die onderskrifte wat die meeste aandag gelok het is:
Justine Landman – “Are we going to the grooming parlour or doggy treat store?”
Betsie Botha – “Ag nee, draai om. Ons is alweer op pad na Tant Sus wat nie woefkinders op haar banke en beddens toelaat nie”.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
